Ons Storie

Hoe Ons Ontmoet Het
Ons "love story" het begin soos enige ander. Ons het verlief geraak op mekaar, sonder dat ons dit beplan het. Ons albei het ń liefde vir voëltjies, en ek dink dit is daar waar ons liefde vir mekaar begin blom het.
Ons het al baie herinneringe saam, en na 4 jaar saam het hy uiteindelik die vraag gevra. Ons is nou besig met die volgende hoofstuk van ons lewe, en ons kan nie wag om dit saam in te tree nie!
"Ons kan nie wag om ons liefde met al ons familie en vriende te deel nie!"